Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Halfdronk en holometabolisties

Deur Epimetheus
Datum gepubliseer: 28 Junie 2017 Aantal woorde: 58 16 Kere gelees 1

Miskien
Was ons nie gemaak
Om in hierdie koekon
Van rook en seer te bly nie
Miskien was die plan nog altyd
Dat ons na ons
Verteer is deur die suur
Onsself weer aanmekaar bind
Deur suiwer wilskrag alleen
Onsself hermaak
In iets sterker
Gestalte gee
Aan wie ons
Gedink het ons sou wees
Vlerke groei
En fokof




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Epimetheus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 4

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 87 gaste aanlyn