Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Gelouterde genade

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 18 April 2017 Aantal woorde: 44 91 Kere gelees 3

gelouter deur ‘n helse vuur
staan ek in U lig
hier in my laaste uur
soek ek U aangesig
onverdiende genade sproeireën oor my
deurdrenk my hele wese
U genade maak my vry
verdryf al my vrese
in U skadu kan ek skuil




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 137
    Kommentaar telling: 67

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 42 gaste aanlyn