Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: GEKIES

Deur Gerhard van der Merwe
Datum gepubliseer: 26 Maart 2017 Aantal woorde: 61 76 Kere gelees 1

GEKIES?

Verwarring in teenstrydigheid
en bewys van my dwaasheid
my keuse
of my lot?

Gooi mense my vensters stukkend
en klippe breek die ruit van my siel…
Dan moet ek staan
want niemand wil opstaan.

Ek moet versnel in my keuse,
hul kan maar aanhou gooi
Ek hardloop nie weg.
Nou en nie later
sal ek staan vir waarhied en geregtigheid.




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Elroux

      Elroux

      Maart 27, 2017

      Pragtige sterk gedig

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Gerhard van der Merwe

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 8
    Kommentaar telling: 2

    Skryf nou so twee jaar.  Heel nuwe en wonderlike ervaring.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 46 gaste aanlyn

    Bydrae Totale