Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Flenter-jy

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 10 April 2017 Aantal woorde: 43 79 Kere gelees 1

stukkies van jou lê hier
stukkies lê daar
stukkies
sinneloos
gestrooi
betekenis
verlore
stukkies
jy
nou
breinbeseer
stukkies
jy
fyn
geskeur

oral
rond
hoekom?
hoe kom die stukkies
weer bymekaar?
Flenter stukkies
tolbos in die wind
weggewaai
waar niemand jou kan vind




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 137
    Kommentaar telling: 67

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 83 gaste aanlyn