Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: FEESTYD IN MY KINDERDAE

Deur Eleen van Deventer Vorster
Datum gepubliseer: 12 Oktober 2017 Aantal woorde: 125 29 Kere gelees 4

FEESTYD IN MY KINDERDAE

Lekkerste goeie kinderdae, was dit ooit!!
Hoe kan ek dit ooit vergeet, nee nooit!!
onthou ek dit nog vars, soos al die gisters
verlang ek na goeie tye, saam met al my susters

As daar, kuier mense by ons kom
moet hul eers, buitekant toe tekom
Pappa wil eers, met sy dogter spog
Dan swaai ek eers verskriklik hoog

My bene swaai heerlik, met al die skoppe
my voete en tone raak al die bome se toppe
heen en weer om baie hoog tekan swaai
dat my rooi rokkie so lekker swaai
Pappa voel nou trots, sy dogtertjie swaai
Pappa voel nou trots, en gaan nou koning kraai

Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou liedjies
tekoop kontak my asb op e-pos




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 41
    Kommentaar telling: 31

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 84 gaste aanlyn

    Bydrae Totale