Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: engel veer so naby.

Deur Kobie
Datum gepubliseer: 15 Junie 2017 Aantal woorde: 151 35 Kere gelees 1

ENGEL SO NABY.
Groot is my verlange na mense reeds in hulle finale tuiskoms
finale rus in ”n wêreld onbekend aan my nou
groot is my hoop om eendag deel van daardie rus te wees
sonder enige kommernisse, siekte of leed van ander om my,
dankbaarheid vir my eie lewe, gered vir die soveelste keer
in ‘n koue siek bed waar dade en woorde onbekend is aan my
arrogant verwaand noem mense dit soms

maar ‘n hart wat weet hoe om te bewaar lief te hê sonder enige
verwagting soms verwerp gebruik deur ongevoelige
dra ek ‘n kroon wat net ek van weet hier op aarde
maar nie onbekend aan die ander wêreld
vir ‘n tweede keer aan my bewys met ‘n engelveer
langs my op water en my voet
Dan se ek dankie Heer vir hierdie onbeskryflike liefde
aan my getoon deur ‘n engel veer.
~Jac~
17-06-14




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Kobie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 20
    Kommentaar telling: 9

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 52 gaste aanlyn