Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Ek besing jou skoonheid.

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 28 Julie 2017 Aantal woorde: 123 36 Kere gelees 2

Ek besing jou ,omdat jy
mooier is as al die vroue wat ek ken.
Ek besing jou rypheid
as volwasse vrou
Jou opregtheid in al jou handel
wat uitstraal na buite,
wat almalmet liefde vul
oral waar jy gaan.
Ek besing jou fiere stap,
fyn en trots soos n edel vrou,ja n godin.
Jou liggaam,ongekunsteld vol
en begeerlik,ja besitlik.
Jou arms slank en soepel.
Glad soos ivoor.
Jou vurige groen oe
Jou neus en volmaakte vorming van jou rype lippe.
Om dit alles saam te kroon;.
is jy meer as net kosbaar.
Baie meer as net n godin.
Jy vrou ,is die volmaakte skepsel.
Deel van God se plan.
Ja,selfs meer,jy is die volmaakte persoon inGod se skepping.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 52
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 34 gaste aanlyn

    Bydrae Totale