Jongste aktiwiteit:

Droomvanger

Wanneer ek en jy wen, en
(nie die lotto nie)
bars die lewe se ink
oor ‘n vedwaalde siel
om woorde te pomp
deur ‘n stukkende hart.

Enige app op ‘n foon
doen gewoonlik die ding
hgd hier of vletter maan toe daar.

Maar soms eggo die
vreugdesgesange
oor verlore donkertes
soos bliksemstrale
deur die lewe se gejaag
om gestalte te gee aan drome
gedagtes en geroesde wense.

Maak dit waar
help mekaar
sonder om stil te staan
op te gee of weg te draai.

Jou woorde het krag
gebruik daardie mag
elke liewe dag.

© Caren Kearley
Kopiereg voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed