Jongste aktiwiteit:

Vannaand se drome

In wie se droomland kry ek jou?
Myne … so ru onrustig wyd?
Of joune… sag, vol liefde en vol spel?
Maak dit saak?
Solank ek jou kan vashou …
jou vrouwees teen my voel…
solank ek jou kan ruik…
en aan jou ewigheid kan proe…
kan ek weer terugkom nag na nag
en krag en brandstof gaar om nog ’n dag te leef
vir die immer vrugte van die nanag,

More

© F Jansen van Vuuren




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed