Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Draadsitter .

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 22 Mei 2017 Aantal woorde: 44 90 Kere gelees 2

Saterdag op Ellis Park
het ek hart en siel
vir die Bulle  gegee
Stembande aan flarde
rou geskree.

Lank lank voor halftyd al
my geknakte ego
skelmpies
onder die stoel ingevee…

Te midde dit alles
kom ek toe agter
Jantjies speel vir die Leeus!

20170520




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Loretta Szikra

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 43
    Kommentaar telling: 47

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 49 gaste aanlyn