Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: DONNERWETTER: Winterresep

Deur Toom
Datum gepubliseer: 18 Mei 2017 Aantal woorde: 62 94 Kere gelees 1

DONNERWETTER: Winterresep

By ons gaan die winter eindelik-eindelik eindetoe (dis al Mei, byna somersonwendetyd!) en by julle kruip hy so slu en agterbaks vorentoe. Om die koue te oorwin, het ek nou-die-winter ‘n wondersame teenmiddel ontdek:

„Die definisie van ‘n grog, Meneer? Agge nee. Watter een van julle kan die meneer dit verklaar?”
„Rum moet, suiker kan, en water ook nie.”

2017______________________________________________tje




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Toom

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 142
    Kommentaar telling: 133

    Wat ek weet, of meen dat ek weet, het ek onder meer op praktiese manier in die klaskamer geleer - aan en van die kinders - ook my belewenisse van konferensies en kongresse, dagblaaie, biertjies op die stoep en die gans normale daaglikse waansin. Byna vyftig jare woon ek al in Duitsland; eindelik kan gestolde gedagtes, verflenterde notatjies nou uit hul winterslaap wagword. My uitgangspunt is dat die woorde lekker moet proe, glad oor die tong moet rol. Alles wat ek skryf is outobiografies - ek het nie die geld vir die prokureur nie.

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 47 gaste aanlyn