Jongste aktiwiteit:

doksologie

see lê nog waar dit was
hoogwater deinende see
glad en rustig my weë
aan Hom gee ek elke las

wie kan teen ons gaan
ons omring en beleër
ons mense wil onteer
as Hy saam ons staan

die lewe dans wilde riel
al lyk dit hoe onmoontlik
Hy bring rus vir my siel

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed