Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dig en diep

Deur Palet
Datum gepubliseer: 16 Augustus 2017 Aantal woorde: 47 39 Kere gelees 1

Eevoudig mooi en sonder skyn
tolbos in die wind
vlindervladder in die lug
sê dit met ‘n soen

So sonder rede
so onverklaarbaar
‘n eenvoudige gebaar van liefde
wanneer lente ontwaak uit die gras

Doeksag het die soet my ontvou
sing sag, my hart
‘n soet refrein. ……




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Augustus 16, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus – As die seisoene draai projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 201
    Kommentaar telling: 293

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 101 gaste aanlyn

    Bydrae Totale