Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Die wedvlug duif

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 25 Julie 2017 Aantal woorde: 57 14 Kere gelees 2

Nespan, broeiduif,teelduif
ag,broei asseblief vir my nwenner duif.
Witeier, kuiken,jongduif
jy is vir my n sierlike wedvlugduif.
Duiwekorf, ringmasjien,horlosieklok
ek hoop vandag gaan jy eerste klok.
Loslaat,wedvlug,eindpunt
afwag,spanning,plesier,
Uitslaan,uitwerk,uitslag.
Jyhet tog gewen,wat n heerlike dag!
Wenduif,teelduif,broeiduif
In my hok is jy my beste duif.




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Julie 25, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 47
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 77 gaste aanlyn