Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die spesifieke viskositeit van Wintersreën

Deur Epimetheus
Datum gepubliseer: 4 Julie 2017 Aantal woorde: 46 17 Kere gelees 2

Ek het die winter
begin vereenselwig met
dofbruin, uitgedroogde,
valer hartstog
maar kyk:
hoe rol die inkblou
uit die Suid-Weste
en breek teen my wagtoring
om die seinvuur
uit my vensters te blus
totdat ek alleen
deur die duister staar
na die klammerige stilte
en glimlag




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Julie 5, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Epimetheus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 4

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 47 gaste aanlyn