Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die ‘silver linings’ grys skakeer

Deur Palet
Datum gepubliseer: 3 Mei 2017 Aantal woorde: 66 84 Kere gelees 4

Jy vlug weg
wanneer die klanke van weӫmoed
saam wriemel op die bergspitse
in jou hart

En ek n stap vir die honderdste maal
wonder ek sidderend oor en oor…
die stilte opgeskort
die aand stil

Het ons stil-stil
tussen sterre verdwaal
toe jy jou liefde
in my hart kom plak

Nou raak ek stil
of eintlik stom
en dit sink in
Jy is weg




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 151
    Kommentaar telling: 286

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 43 gaste aanlyn