Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Die Laaste

Deur Anndor
Datum gepubliseer: 24 April 2017 Aantal woorde: 126 51 Kere gelees Hou van

…DIE LAASTE?

Was dit vandag die laaste keer
Kan hierdie monster met sy lang arms en tentakels wat orals oor kruip en inglip en vasklou en seermaak en net weer kom…..en kom en kom ….
Kan hierdie monster asseblief net iets oorkom?

Is dit hoe die laaste keer moet voel….seer…stukkend…leeg….koud….woedend….?

Kan daar ooit ‘n seer seerder,
‘n lewe stukkender,
‘n hart kouer,
en ‘n siel leer wees as myne hier en nou?
Dit moet die laaste wees…..dit moet net!
NOOIT weer gaan hierdie monster met sy lang arms en tentakels wat orals oor kruip en inglip en vasklou en seermaak en net weer kom…en kom … en kom …naby my kom nie….
NOOIT WEER NIE….hierdie was DIE LAASTE!

27 Augustus 2014




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anndor

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 1
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 27 gaste aanlyn