Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Die Gebed

Deur Okatopi
Datum gepubliseer: 30 Junie 2017 Aantal woorde: 53 61 Kere gelees 1

En wanneer jy gaan slaap,
die vaak jou ooglede saggies aanraak en…
jou gebed in stilte boontoe styg…

Dink jy ook aan my soos ek aan jou?
Vra vir mooi en goeie dinge,
en dat Hy jou sal help oppas?

Veral,
omdat ek dit nie alleen kan doen nie?

© F Jansen van Vuuren




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Okatopi

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 52
    Kommentaar telling: 89

    Doodgewone ou wat soms skryf net omdat die lus my beetpak en iets moet uit 🙂 Verward, verweer en soms verlore.

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 103 gaste aanlyn