Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Detox

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 11 Maart 2017 Aantal woorde: 65 129 Kere gelees 2

Detox

Vee jou foto’s van my selfoon af
Block jou
Unfriend jou
Delete jou
Jaag jou uit my hart
Verban jou beeld uit my gedagtes
Skeur elke stukkie van jou uit my lewe
en, al pyn dit hoe…
al hunker ek hoe…
Detox!
Onttrek!
Leë verslawende soet woorde
waarmee jy my senses verdof
genoeg…genoeg…genoeg
ek kan sonder jou leef

© Barbara Smit – 24/04/2016




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Barbara

      Barbara

      Maart 11, 2017

      Vergewe asb die ingels…wou net nie reg klink in afrikaans nie 😉

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 91
    Kommentaar telling: 44

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 16 gaste aanlyn