Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: DANS

Deur Kobie
Datum gepubliseer: 3 September 2017 Aantal woorde: 140 18 Kere gelees 1

Ek dans kaal voet op die grond
Waai die sydoek in die wind
In myself gevind
niemand wat my bind
Dans op die maat van musiek
Is nie mimiek
Dans voor die musiek op hou
Dra ek my boodskap uit
Ek is vrou lief vir my musiek
So het ek gedans deur die lewe
My lewe lank het ek gedans
Soos ‘n wals sonder musiek
Perfek was alles op hulle plek
Verleidster is ek gun
Drink ook geen gun
Dronk van vry wees
Aan my gegun
Vry van dit wat my bind
Sonder die vasmaak van lint
Dans ek van plesier
Elke pyn in ‘n spier
Het ek met vreugde verdien
Nou dans ek vir veel meer
Dans kan ek nou voor die
ophou van die van die
musiek my vreugde
deel ek met pure
plesier.
2017-09-03
~Jac~
herskryf.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Kobie

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 28
    Kommentaar telling: 12

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 100 gaste aanlyn