Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Dalk vir altyd

Deur Palet
Datum gepubliseer: 28 Julie 2017 Aantal woorde: 44 15 Kere gelees 2

Dalk net
maar dalk, net dalk
‘n verdwaalde wolkie
wat sy druppels hier laat val …

Stop ek maar
vir ‘n rukkie en wag
want dalk
net dalk kom jy vandag

Al is dit dalk
gebroke en stom
dat ek jou dalk
daar sal kry




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Anze

      Anze

      Julie 28, 2017

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek 

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Palet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 165
    Kommentaar telling: 289

    Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ 

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 81 gaste aanlyn