Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Boombetowering…

Deur Marlene Erasmus
Datum gepubliseer: 21 Julie 2017 Aantal woorde: 39 43 Kere gelees 2

“Boom betowering”

“Jou voete stewig geplant
diep in moeder aarde gewortel
Jou kop na son gedraai
takke soos arms, oopgesprei…

Wagtend …

Vir winter om verby te gaan,
Bas-skilfers opgekrul…
Skilfer krulle dans op jou
Sagte, fluweelgroen stam…”

© Marlene Erasmus
06/06/2016




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Marlene Erasmus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 11
    Kommentaar telling: 1

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 57 gaste aanlyn