Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

INK Boekwinkel

Hier stel ons publikasies van betalende en aktiewe INK lede bekend. Advertensie loop vir solank lid aktief is.

INK gedenkbundel R170 posgeld ingesluit

Stuur e-pos skryfafrikaans@ink.org.za met betalingsbewys en pos adres vir aflewering

Liefde & Leed Digundel deur Timothy De Vos Botha.

LIEFDE

Meeste van ons mense gaan soms deur die lewe, met soveel seer, smart en pyn, in hierdie digbundel sal jy herriner word aan, die mooi van die lewe, die liefde van familie en vriende, die goed wat ons nooit rêrig raaksien nie.

LEED

Baie van ons het al iemand aan die dood afgestaan, seer gekry of iemand net bloot verloor, in hierdie deel van die digbundel deel ek my verlieste, spyt en hartseer wat ek en mense na aan my al ervaar het.

https://www.smashwords.com/books/view/611559 kliek op die skakel om jou bundel direk te bestel.

Timothy De Vos Botha   

Eienaar / Liedjie-Skrywer @ De Vos Botha Lirieke ( www.dvblirieke.simplesite.com )

Self gepubliseerde e-boek skrywer ( www.smashwords.com )

 

Francois Meyer

Digtershart Drie-Kuns: R250

Die wêreld deur haar oë (Prosa): R120

Pryse sluit versending in. Bestellings kan by info@francoismeyer.co.za geplaas word.

Neels Claasen
neels.claasen@vodamail.co.za

Hierdie boeke is almal beskikbaar en kan direk by my bestel word. Die prys is R160 plus koerierkoste ondersteun my asseblief. neels.claasen@vodamail.co.za

Carma Shaw (Viooltjie)
Prys: R130-00 (posgeld uitgesluit)
CountryCraft@telkomsa.net

Borrels
Prys: R120-00 (posgeld uitgesluit)
borrels47@gmail.com

Zymrly
Prys: R120-00 (posgeld uitgesluit)
borrels47@gmail.com

Linda du Plessis
Prys R450 (posgeld uitgesluit) boek met 256 bladsye en 550 foto’s en 55 gedigte.
vollaboertjiefees@vodamail.co.za

Ammie moon
Prys R150 (posgeld uitgesluit)
Ammie.moon@yahoo.com

Cecilia Venter (CH Nel Venter)

Digbundel – R180 posgeld ingesluit.

celiavntr@gmail.com

Anton Kilian
Prys R180 (posgeld uitgesluit) Afslag as jy meer as 1 koop
kiliananton2@gmail.com

Quintin du Plooy
Prys R160 (posgeld ingesluit)

E-posadres: qduplooy@telkomsa.net

Selfoonnommer:  083 450 9484

CNG Saamstelbundel met die volgende digters: Ockie Strydom, Andy Paulse, Lettie Swarts, Stefani Sefontein-Prinsloo, Ester le Roux, Anton Killian, Eva Mouw, Johan van der Merwe, Lieze Stassen, Louise Venter, Coen Havenga, Gert du Bruijn, Anze Bezuidenhout, Jaco Keller, Myra Lochner, Pierre Rossouw, Gert Strydom, Mellet Moll en Ellen Margaret Hancke

Bestellings kan direk by Ellen geplaas word: Ellen Margaret Hancke ellen@truewan.co.za R150 plus posgeld R20 vir een kopie, R30 vir 2-4 bundels, R40 vir 5-7 en R50 vir 8 bundels

Elsabe de Beer

Prys: R150 per bundel posgeld ingesluit

Bestellings kan direk by Elsabe de Beer  geplaas word: elsabe.debeer8@gmail.com

Anzé Bezuidenhout

Prys: R200 per bundel posgeld ingesluit

Bestellings kan direk by Anzé Bezuidenhout   geplaas word: anzebez@gmail.com

Elizabeth Greef

Bestellings kan direk by Elizabeth Greef   geplaas word: gawiebets@gmail.com