Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Bitter verlede

Deur Roelf
Datum gepubliseer: 9 Augustus 2017 Aantal woorde: 181 31 Kere gelees 1

Pynsend asof daar geen toekoms meer is nie
Staar sy oop oe , roerloos in die skemernag in.
Net gister, het hy uit my lewe gestap
Kan liefde , na alles, saamwees,ons wees, so gou kwyn?

My liggaam, my, my…was nie genoeg vir hom
Dalk…het hy versadig geword van
omhelsing, wat toe net n klug was
Tot daardie laaste aand …
Dan breek die helder maan
deur die wolke en sprei
sy soepel sagte strale
oor die towerskemer neer wat wand en rots
blink, nuut, maar tog bleem laat vertoon
n geheimenis ontbloot deur sy towersagte glans
Asof dit als wat onstuimig in haar gemoed was
rustig word, ja gaan le,amper vergeet
van hom wat sy va weet
het haar nog lief en nog nie vergeet.
Vuil soos sy voek, weet sy Hy maak als weer rein en skoon
Vergete nou die die bitter verlede
God het haar vergewe; daai gtootste sonde
Sy glo Hy sal seen, genees, die grootste pyn.

Waarom sal ek vrou nou treur
Ek sien uit na daardie nuwe geluk
Nie te ver vir my wag.




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Roelf

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 52
    Kommentaar telling: 0

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 50 gaste aanlyn

    Bydrae Totale