Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Balsemreën

Deur Elroux
Datum gepubliseer: 27 Junie 2017 Aantal woorde: 43 19 Kere gelees 1

God se balsemreën
val op kale klip
verskroeide aarde word geseën
deur God se balsemreën
wat oor die barre aarde ween
verwese skape by ‘n leë krip
wat dankbaar staar na God se balsemreën
wat oor swartverbrande aarde drup




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Okatopi

      Okatopi

      Junie 27, 2017

      Mooi

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Elroux

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 131
    Kommentaar telling: 68

    'n Pretorianer van geboorte tot nou. Ek was 'n navorser en het die lewe van alle kante gesien en beleef. Ek is geseën met vier lieflike kinders en 'n wonderlike man. Op 68 jaar is ek in my herfstyd waar ek elke dag binne die genade van die Here leef. Om te dig gee betekenis aan my lewe en ek hoop dat my skrywes iets vir ander mense kan beteken.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 10 gaste aanlyn