Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: Balsem My

Deur Ila
Datum gepubliseer: 29 April 2017 Aantal woorde: 96 110 Kere gelees 3

Balsem my met jou soet soene en stoute hande,
Balsem my met jou sagte woorde van asemhaling,
Balsem my met jou bybel en Jesus se verhaal,
Balsem my tot ‘n god my kom haal.

Rein my met jou woorde van rekenskap,
Jou bedroefde trane en omhelsing,
Jou akute siels vertroosting,
Balsem my tot ‘n god my kom haal.

Reinig my tot ek skoon en verlig is van lewe,
Tot ek my bekeer,
Reinig my deur al die seer,
Balsem my tot ‘n god my kom haal.

Ek is gebalsem,
Ek is reinig,
Met jou oral verstrooi-




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Ila

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 22
    Kommentaar telling: 11

    "Kind van sonde, kind van troos, kind van liefde uit die oudedoos."

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 56 gaste aanlyn