Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Arabiese lente – Haikoe

Deur Anze
Datum gepubliseer: 10 Maart 2017 Aantal woorde: 9 162 Kere gelees 2

lewe sielesmart
arabiese lentebloed
deurdrenk die erfgrond

© Anzé Bezuidenhout




  • TEMAS
    3 Kommentaar
    1. profiel foto van neels

      neels

      Maart 11, 2017

      kort maar kragtig. Anze dit is preies wat besig is om in ons land te gebeur met al hierdie vreemdelinge wat die land instroom

      • profiel foto van Anze

        Anze

        Maart 11, 2017

        Dankie Neels, dis presies wat ek ingedagte gehad het veral met al die moorde op ons boere

    2. profiel foto van Loretta Szikra

      Loretta Szikra

      Maart 17, 2017

      Hierdie is regtig baie kragtig gestel Anze… Jy sê so baie met die minimum woorde. Ek wonder baie of daar werklik nog hoop in hierdie mooi land van ons is???

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 168
    Kommentaar telling: 1529

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 49 gaste aanlyn

    Bydrae Totale