Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Al die geskree-ery was toe verniet gewees

Deur Epimetheus
Datum gepubliseer: 29 Junie 2017 Aantal woorde: 32 19 Kere gelees 1

Moet nie die fout maak
Om te aanvaar dat ek
Jou vergeet het nie
Jy het
Grotte in my rotshart uitgekloof
En in die skemerlaaggety
Ego my gedagtes
Oor die nat sand




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Okatopi

      Okatopi

      Junie 30, 2017

      Ek love dit

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Epimetheus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 4

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 24 gaste aanlyn