Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Akantus Verslag

Deur Poetrydancer
Datum gepubliseer: 15 Julie 2017 Aantal woorde: 44 6 Kere gelees 1

Akantus-verslag:

jy is
diep geplant hier binne
gewortel en sierlik gekleur…

jou oë
magnetiese krag
deeglik bewus van hul mag

ek staar
bewonder jou prag
hoor jou tentakel lag

jou kus
tevergeefs gesmag
brand verterend

Akantus van my hart

©Poetrydancer (07/02/2017)

*Akantus: doring agtige sierplant




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Poetrydancer

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 9
    Kommentaar telling: 3

    WoordeSketseEmosieDie SielDie SoekeDie ontasbareInk op papierGevlekGepenGeleefBeleef

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 30 gaste aanlyn